top of page

Here are a couple of great links to people I know and have worked with in the past, their work is impeccable.
I've also added a few of my LOVES!!!

Enjoy!

Testimonials

“Thank you so much for capturing our special day! ” - Sone Vaughan Mouton
​​​
“Thanks sis for capturing our love in such a special way! You've got a unique way of looking at the world around you.”​ - Jeanray van Wyk, CEO & Founder of The Beauty Department

 

“Bja danki vi jo pragtige pics van ons as gesin. Jy is awesome.”​ - Marlien Jacobs

 

“Pragtige foto's wat jy neem. Dankie vir my paar maternity fotos, wil beslis die een van ek en my man vergroot en raam. Mensies jul kan maar met 'n geruste hart van haar dienste gebruik maak, sy is bekostigbaar en sy doen net daai ekstra tikkie moeite. xxx”​ - Lisinda de Wet

 

"Hier is op fotograaf van die jaar. graceart studios is my fotograaf for life! 

Ek weet nie hoe om dankie te se vir ons mooi fodies nie. Be blessed my friend!" - Lezane le Roux

 

"Dankie dankie vir die mooiste kiki's van my gesin! 

Eendag as ek groot is en weer wil trou sal ek jou gebruik!" - Elmarie Green Yalias

 

"Hi Vriendin, ek wil net weereens dankie sê vir ons AMAZING fotos, ek is so opgewonde soos 'n kind voor Kersfees om die res te sien!!  Dankie dat jy soveel moeite doen, soveel geduld het en regtig daai ekstra myl loop!! Jy laat voel mens só gemaklik voor die kamera!! Jy doen 'n awesome job en ek sal jou vir enige geleentheid aanbeveel!! Mag God jou oorvloedig seën!! Baie liefde xxx" - Sulette Erasmus

 

 

bottom of page